Biggy - Dames Lyrics

Get the lyrics to the song: Dames by Biggy at LyricsKeeper.com.
Dames

Dames Lyrics |
---|
What Are The Lyrics For Dames By Biggy?
Oh sy skut haar heupe
Hey sy lek haar lippe Kan sien sy soek net dinge Wil my trick met al haar nukke Like vat my terug na jou huis toe Laat ek jou net wys toe Kom nader na my toe Klim in my kar en ons gly toe Heavy keen want sys oulik Vat aan my been like oh shit Ge-hypnotize met daai boude Stop by my huis like nous it Druk my vas ek is haarne Trap saggies tot by my kamer Ek sê moenie raas nie my ma hulle As hulle wakker skrik is daar drama En sys like Wat jy bly nog by jou ma Uhm ek het vergeet om te sê ek het n boyfriend Uhm Jys n loser Bel my n uber En eks like Uhm Wat van jy gebruik jou voete Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Terug in die club na n tydjie Ontmoet 'n meisie stacey En stacey het ń lyfie Ek kannie ophou kyk nie Sys like Oh Tell my jaw van die grond af Vee die drool van my mond af Sluk my laaste shot af Tyd dat ek nou op draf Sys like Ek hoor jys n rapper Jou naam is op almal se bekke Jou liedjies klink so lekker Wil jy hoor hoe singe ekke Eks like Ons moet dit buite vat Die music is net way te hard Sy ruk en vat my by die hand En net daar Toe ons buite trap Begin haar hande te dwaal soos n kind wat verlore is in die spar Wat soek na sy ma En ewe skielik hoor ek n stem van agter af wat sê Stacey? Is dit jy? En net daar het ek n vuis hou van my lewe gekry Haha Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is |
Who Wrote Dames By Biggy?
Adrian Entwistle
|
What's The Duration Of The Dames By Biggy?The duration of Dames is 3:37 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- Lady Traffic: Sunday Morning Sunday morning, rain is falling…
- Frankie V: Fire and Rain Just yesterday mornin', they let me know you were gone…
- Chloe: Beyond The Sea Sailing, sailing…
- Sneaker Pimps: 6 Underground Take me down…
- Khadejia: What Goes Around Refugee camp…