Cape Town Effects - N:uu Lyrics

Get the lyrics to the song: N:uu by Cape Town Effects at LyricsKeeper.com.
N:uu

N:uu Lyrics |
---|
What Are The Lyrics For N:uu By Cape Town Effects?
'n|uu'
Jaak & Tebz Jaak Rus in vriee Aenki Kassie/ gepraate taal wat landjie bust nie/ hul't die land ko steel, kan man'tjie trust nie/ hul glad verbeel, die San'tie klassie/ is hulle annie jassie// maddie N|uu taal/ is soes staal/ geroes al/ ma niks watte goeie poets sal/ goed stel/ in jou toestel/ woed hel/ vanne groep wel/ wat soes sel/ moes skel, koes!/ soes wit hel verwoes, pel/ oes!// Komani stam/ roep daarannie Xam/ Xam verstaan annie man/ Xam's te verwaand an dié kant/ soe vergaan dannie man/ en oekie praat vannie land/ soe hou die praat annie gang/ mwah is Jaak annie brand/ is iets wat statussie kan/ vervaardigie san!/ it het waarde hie kant/ versadigie klank// Net twie sprekers bly oor/ ma hie op speakers in my oor/ hoorie wrekers van sy moord/ jaddie brekers van sy woord/ rugstekers kry an sy boord/ ennie wingerd/ jy bly annie slinger/ slave van indringer/ druiwe inbringer/ myt kind klimmer/ met stywe ding, dunner/ kleiner as litvinger// Kgalagadi transfrontier/ ja hulle ko maak hie avontuur/ sit hul park hie, gooi af ôs hier/ ja hulle traakie, crush ons vuur/ Taki, Khuka Xasi was mos hier!/ was mos hier/ ôs was mos hier/ hier!// huismense, eland mense/ verdryf grense/ my mense, geel wang mense/ beskryf wense// Land, water, waarheid, liefde X9 |
Who Wrote N:uu By Cape Town Effects?
Nicolas Thiry, Jacques Jacobs, Montle Moorosi, Teboho Semela
|
What's The Duration Of The N:uu By Cape Town Effects?The duration of N:uu is 4:51 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- Star Eyes: Take Me Home Is this my big break?…
- Shebang: Romeo Uno, dos, tres, quatro!…
- Pluto: Dat Rasta Ozzy from up de hill…
- Accept: Pandemic In the cool of the evening, when the fires start burning bright…
- Ivan: Fotonovela Tú para mí eres la estrella…