Elandre - Vuur Op Die Water Lyrics

Get the lyrics to the song: Vuur Op Die Water by Elandre at LyricsKeeper.com.
Vuur Op Die Water

Vuur Op Die Water Lyrics |
---|
What Are The Lyrics For Vuur Op Die Water By Elandre?
Die langpad kan somtyds bietjie van mens wegvat
Die ligte in die nag maak dit duidelik Soms is dinge net te tydelik En woorde kan ook net soveel belowe Toe ek jou sien weet ek jy's verbode En al wat ek wou doen is praat Maar toe is dit te laat Jy laat my brand Ek wens ons was weer terug in gisteraand My vel voel nog die passie van jou sagte hand Ek wou regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie maar dit Dit brand in my Vuur op die water, ys na die front Ek en jy brand af tot op die grond Vuur op die water, ys na die front Ek en jy brand af tot op die grond So wat dan? As die oggend kom en ons moet aangaan Weet ek is nie een vir opgee, Maar as ek moet sal ek jou tyd gee Blus my vuur wat jy so gretig aansteek Dis mense soos jy wat 'n hart breek So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry? My vingers brand maar ek wil bly My vingers brand maar ek wil bly Jy laat my brand Ek wens ons was weer terug in gisteraand My vel voel nog die passie van jou sagte hand Ek wou regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie maar dit Dit brand in my Vuur op die water, ys na die front Ek en jy brand af tot op die grond Vuur op die water, ys na die front Ek en jy brand af tot op die grond Vuur op die water, ys na die front Ek en jy brand af tot op die grond Vuur op die water, ys na die front Ek en jy brand af tot op die grond Jy laat my brand Ek wens ons was weer terug in gisteraand My vel voel nog die passie van jou sagte hand Ek wou regtig nie myself verloor, verloor Tot op die grond! |
Who Wrote Vuur Op Die Water By Elandre?
Elandre Schwartz
|
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- Jordan Brown: I Think I Like You You ain't my type but I think I like you…
- Beautiful Lou: Okay Cupid Get out of my room!…
- Hyper: Ant Music Well I'm standing here looking at you…
- Holy Ghost!: Epton on Broadway, Pt. 1 There's nowhere really left go…
- Love Dinero: How We Do It in the A Into:…