Jo Black - Een Klein Klippie Lyrics
Get the lyrics to the song: Een Klein Klippie by Jo Black at LyricsKeeper.com.
Een Klein Klippie
| Een Klein Klippie Lyrics |
|---|
What Are The Lyrics For Een Klein Klippie By Jo Black?
Staan op
Jy weet Jy moet elke oggend hard werk om te kry wat jy wil eet Daars hoop Bly net glo Die genade kom in stukkies, dit val soos reën van bo Staan op Daars meer Daar is meer as een manier om al jou seëninge te meet Bly hoop Deur die seer Al val jy oor die klippe, bly die Here in beheer Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan 'n Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak Lig jou hande na die hemel Gooi jou sorge vir die wind Verbreek die hel se kettings wat jou elke dag verbind Jy moet weet Jy kan net vorentoe gaan Staan op Nog 'n keer Elke lente kort die winter om die bloeisels te waardeer Bly glo Op jou knieë Dis die storms wat jou vorm, daars nog soveel om te leer Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan 'n Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak Lig jou hande na die hemel Gooi jou sorge vir die wind Verbreek die hel se kettings wat jou elke dag verbind Jy moet weet Jy kan net vorentoe Al kyk jy op en jy twyfel En die winde in die weste waai Moet jy weet Dit sal verander Soos die aarde om seisoene draai Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan 'n Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak Lig jou hande na die hemel Gooi jou sorge vir die wind Verbreek die hel se kettings wat jou elke dag verbind Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan 'n Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak Lig jou hande na die hemel Gooi jou sorge vir die wind Verbreek die hel se kettings wat jou elke dag verbind Jy moet weet Jy kan net vorentoe gaan Vorentoe gaan |
Who Wrote Een Klein Klippie By Jo Black?
Christoph Kotze, Jo Engelbrecht, Johan Vorster
|
What's The Duration Of The Een Klein Klippie By Jo Black?The duration of Een Klein Klippie is 4:00 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- The Chair: September When I was a young man courting the girls…
- Ernie Krivda: On the Sunny Side of the Street Walked with no one and talked with no one…
- Eric James: Trust Kick me in the face…
- Conjunto Clasico: Te Sigo Queriendo Pasa loco de contento con su cargamento…
- Renato: Save Your Love Save your love my darling, save your love…