Jo Black - Hand Op Jou Bors Lyrics

Lyrics Keeper

Get the lyrics to the song: Hand Op Jou Bors by Jo Black at LyricsKeeper.com.

Hand Op Jou Bors

Hand Op Jou Bors Lyrics by Jo Black
Hand Op Jou Bors Lyrics

What Are The Lyrics For Hand Op Jou Bors By Jo Black?

Wat het jou gewen?
Met jou hart geloop en mors
Wie het jou gesê?
Jy's minder werd as wat jy is

Die tafels het gedraai
Die kaarte is gedeel
Nou staan jy voor die afgrond
Met jou hart vol ongeloof

Sit jou hand op jou bors en voel hoe dit klop
Jy kan nie gaan lê nie, tel jouself op
Want daar's soveel meer in hierdie lewe wat jy nog moet weet
Soveel in hierdie lewe, het jy dalk vergeet?
Voel jy hoe dit klop?
Jy kan nie gaan lê nie, tel jouself op
Want daar's soveel meer in hierdie lewe wat jy nog moet weet
Soveel in hierdie lewe, het jy dalk vergeet?

Hoe vêr het jy geval?
Was dit te vêr om op te staan?
Hoe lank het jy geglo
Geglo jy's op jou einde?

Dis tyd vir weer probeer
Sonder vrees, sonder berou
Maar die antwoord lê so diep
So diep hier binne jou

Sit jou hand op jou bors en voel hoe dit klop
Jy kan nie gaan lê nie tel jouself op
Want daar's soveel meer in hierdie lewe wat jy nog moet weet
Soveel in hierdie lewe, het jy dalk vergeet?
Voel jy hoe dit klop?
Jy kan nie gaan lê nie tel jouself op
Want daar's soveel meer in hierdie lewe wat jy nog moet weet
Soveel in hierdie lewe, het jy dalk vergeet?

Na die winter sal jou son weer skyn
Hou net moed want teen die middag sal die mis verdwyn

Sit jou hand op jou bors en voel hoe dit klop
Jy kan nie gaan lê nie tel jouself op
Want daar's soveel meer in hierdie lewe wat jy nog moet weet
Soveel in hierdie lewe, het jy dalk vergeet?
Voel jy hoe dit klop?
Jy kan nie gaan lê nie tel jouself op
Want daar's soveel meer in hierdie lewe wat jy nog moet weet
Soveel in hierdie lewe, het jy dalk vergeet?

Who Wrote Hand Op Jou Bors By Jo Black?

Jo Black, Johan Vorster

What's The Duration Of The Hand Op Jou Bors By Jo Black?

The duration of Hand Op Jou Bors is 3:35 minutes and seconds.

More Lyrics

0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z

Lyrics Of The Day