Jo Black - Nooit Alleen Lyrics

Get the lyrics to the song: Nooit Alleen by Jo Black at LyricsKeeper.com.
Nooit Alleen

Nooit Alleen Lyrics |
---|
What Are The Lyrics For Nooit Alleen By Jo Black?
Jou naam is in my hand geskryf
Ek's verslaaf aan jou Ek het jou in my, ingedryf Ek kan nie sonder jou Maar die lewe loop sy draaie Elkeen op sy eie paaie Die son het in jou oë gebly Dit was my warmte, my hitte Ek het behoort aan iets en erêns Ek was iemand sin Maar die lewe loop sy draaie Elkeen op sy eie paaie Jy is nooit alleen Jy's nooit alleen Jy is myne, myne Jy is nooit alleen Jy's nooit alleen Jy is myne, myne Ek was vir solank weggespoel Ek kan nie eers onthou nie Ek was 'n stukkie van myself Want ek was net sonder jou, maar die lewe loop sy draaie Elkeen op sy eie paaie Jy is nooit alleen Jy's nooit alleen Jy is myne, myne Jy is nooit alleen Jy's nooit alleen Jy is myne, myne My hart ontplof Verslaaf aan jou Ek druk jou in Dis nooit genoeg Dit wat ek is Was eintlik net joune Ek is nooit alleen Want jy is nog hier Jy tel my op Ek kyk vir jou Die wereld skree Maar jy is myne Jy is myne Jy is nooit alleen Jy's nooit alleen Jy is myne, myne Jy is nooit alleen Jy's nooit alleen Jy is myne, myne Jy is nooit alleen Jy's nooit alleen Jy is myne, myne |
Who Wrote Nooit Alleen By Jo Black?
Johan Vorster
|
What's The Duration Of The Nooit Alleen By Jo Black?The duration of Nooit Alleen is 3:58 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- Disney's Friends For Change: We Can Change the World We can we can we can…
- H-Bomb: Intro So what do you think doctor? was i…
- Chedda Bang: Worldwide Show some respect when we come through…
- Jill Wisoff & The Con Artists: Welcome to the Dollhouse Love's a confusing thing…
- Crudo Means Raw: Aurora Solo me llamas cuando estás sola…