Jo Black - Ons Is Grond Lyrics
Get the lyrics to the song: Ons Is Grond by Jo Black at LyricsKeeper.com.
Ons Is Grond
| Ons Is Grond Lyrics |
|---|
What Are The Lyrics For Ons Is Grond By Jo Black?
Want ons is grond
As die hemele oor ons oopmaak Sal die son Ons verkwik met dieper passie Sal ons harte weer kan omswaai 'n Nasie weer kan terugdraai Ons is grond Bid vir reën Laat waters van rus ons seën Hoor die dreun 'n Golf van hoop Wat deur die droogte breek Kan jy hoor 'n Druising wat raas in die hemel bo Vanuit die Noord pak wolke saam Gevul met hoop van Bo Want ons is grond As die hemele oor ons oopmaak Sal die son Ons verkwik met dieper passie Sal ons harte weer kan omswaai 'n Nasie weer kan terugdraai Ons is grond Kom ons sing 'n Lied wat hoop vir ons sal bring Sal jy weer kan glo Soos 'n kind in dit wat goed is Dat liefde net genoeg is Ons is grond Jy moet glo Daar's soveel meer wat voor ons staan Los 'n spoor Vir die wat hulle pad verloor Staan begrawe Gegrond in dit wat jy vashou Voel dit in jou are Jy voel dit diep in jou Want ons is grond As die hemele oor ons oopmaak Sal die son Ons verkwik met dieper passie Sal ons harte weer kan omswaai 'n Nasie weer kan terugdraai Ons is grond Kom ons sing 'n Lied wat hoop vir ons sal bring Sal jy weer kan glo Soos 'n kind in dit wat goed is Dat liefde net genoeg is Ons is grond Hou jou voete diep in die grond Draai jou aangesig terug na die son Hou jou voete diep in die grond Draai jou aangesig terug na die son Ons is grond As die hemele oor ons oopmaak Sal die son Ons verkwik met dieper passie Sal ons harte weer kan omswaai 'n Nasie weer kan terugdraai Ons is grond Kom ons sing 'n Lied wat hoop vir ons sal bring Sal jy weer kan glo Soos 'n kind in dit wat goed is Dat liefde net genoeg is Ons is grond Sal jy weer kan glo Dit wat goed is Dat liefde net genoeg is Ons is grond |
Who Wrote Ons Is Grond By Jo Black?
Jo Engelbrecht, Johan Vorster
|
What's The Duration Of The Ons Is Grond By Jo Black?The duration of Ons Is Grond is 3:44 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- Tigger: The Wonderful Thing About Tiggers The wonderful thing about Tiggers…
- The Internet: Come Together And I want those eyes…
- Phillip D. Feather: Sweet and Lovely Sweet and lovely…
- Damien Prud'homme: Couleur Cafe J'aime ta couleur café…
- Nashville Symphony: Back in the Saddle Again I'm back in the saddle again…