Jo Black - Skepe Lyrics

Get the lyrics to the song: Skepe by Jo Black at LyricsKeeper.com.
Skepe

Skepe Lyrics |
---|
What Are The Lyrics For Skepe By Jo Black?
'n Skip word in 'n hawe gebou
'n Skip lyk in 'n hawe Baie mooi vir my en jou Maar dis nie waarvoor skepe gemaak word nie Die storms en die winde sal waai Hys jou seile hoog Want een of ander tyd moet die tyding draai Laat die kompas van jou siel weer jou hart bepaal Kry jou maste reg Haal die anker uit, in die rigting van die suiderkruis Ons is gemaak om uit te gaan Op die golwe van die diepste oseaan Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan Ons is gemaak in hoop se naam Ons is gemaak om uit te gaan Die lewe sal jou gooi en jou rondruk Soms voel dit of jy sink Maar jy moet net jou voete soos Petrus vind En dalk net weer glo soos 'n kind Hou net koers, want soms kom die twyfel Dit gaan meer oor hoe jy opstaan en minder oor hoe jy struikel Moenie vrees as die waters rof raak nie Tel jou skouers op Voel jou hart weer klop Ons is gemaak om uit te gaan Op die golwe van die diepste oseaan Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan Ons is gemaak in hoop se naam Ons is gemaak om uit te gaan Stuur jou skip nou deur die poorte (Die poorte) Ons hoop is meer as net leë woorde (Leë woorde) Jy's in beheer van jou bestemming (Jou bestemming) Hoe jy daar uitkom is jou eie besluit Ons is gemaak om uit te gaan Op die golwe van die diepste oseaan Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan Ons is gemaak in hoop se naam Ons is gemaak om uit te gaan Op die golwe van die diepste oseaan Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan Ons is gemaak in hoop se naam Ons is gemaak om uit te gaan |
Who Wrote Skepe By Jo Black?
Christoph Kotze, Jo Engelbrecht, Johan Vorster
|
What's The Duration Of The Skepe By Jo Black?The duration of Skepe is 3:23 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- The Party Cats: Get the Party Started Ducking out my window double story from the ground…
- Lavish the Mdk: Vision Clear Gotta let 'em know I'm here…
- Joel Ortiz: Slaughter Session If any one of you players in here oppose me…
- Joe Lopez: Que Me Lleven Canciones Que me lleven canciones…
- Derroll Adams: East Virginia Blues I was born in East Virginia…