Jo Black - Suiderkruis Lyrics
Get the lyrics to the song: Suiderkruis by Jo Black at LyricsKeeper.com.
Suiderkruis
| Suiderkruis Lyrics |
|---|
What Are The Lyrics For Suiderkruis By Jo Black?
Waar bloed nie loop nie, sal dit kruip
Wat die hart van vol is, loop daar uit Sal jy langs my staan As my skip inkom Deur die kamers van my hart In die rigting van die Suiderkruis Oor die golwe van my oseaan As my skip inkom Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Volg net die Suiderkruis Ons harte klop vir mekaar As jy my soek is ek daar Sal die rots nog staan As my skip inkom Deur die draaie op ons pad Met ons hande saamgevat Sal ons die lig in die donker wees As my skip inkom Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Volg net die Suiderkruis Waar bloed nie loop nie, sal dit kruip Wat die hart van vol is, loop daar uit Sal jy langs my staan As my skip inkom Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Volg net die Suiderkruis |
Who Wrote Suiderkruis By Jo Black?
Christoph Kotze, Jo Engelbrecht, Johan Vorster
|
What's The Duration Of The Suiderkruis By Jo Black?The duration of Suiderkruis is 3:53 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- The Gospel of Progress: Close Your Eyes Close your eyes…
- Philippe Elan: Avec le temps Avec le temps…
- Georgia Home Boy: You and Me Girl Whoo! Hey, Bobby! Check that out babe!…
- Juilette Lewis: Born Bad One way or the other…
- Paul Harte: Skull X The sky's black with locusts…