Jo Black - Voel Jy Die Genade Lyrics
Get the lyrics to the song: Voel Jy Die Genade by Jo Black at LyricsKeeper.com.
Voel Jy Die Genade
| Voel Jy Die Genade Lyrics |
|---|
What Are The Lyrics For Voel Jy Die Genade By Jo Black?
Hou aan loop
En kyk weer op Daar's soveel meer wat op jou wag Sê my, voel jy die genade? Die son kom op Verblind jou oë Dis dalk te groot om te verstaan Maar sê my, voel jy die genade? En die water loop Ja, die water stroom Sê my, voel jy die genade? Maak net jou arms oop Laat die trane loop Sê my, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Jy's net 'n mens Hy is God Maar jy sal nooit uit sy hand uit val Sê my, voel jy die genade? Jy's vrygekoop Die prys is reeds betaal Jy's skoongewas, 'n Koningskind Sê my, voel jy die genade? En die water loop Ja, die water stroom Sê my, voel jy die genade? Maak net jou arms oop Laat die trane loop Sê my, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? En die water loop Ja, die water stroom Sê my, voel jy die genade Maak net jou arms oop Laat die trane loop Sê my, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? |
Who Wrote Voel Jy Die Genade By Jo Black?
Christoph (appel) Kotze, Jo Black, Johan Vorster, Roan Ash
|
What's The Duration Of The Voel Jy Die Genade By Jo Black?The duration of Voel Jy Die Genade is 3:16 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- Ada Montellanico: But Not for Me Old man sunshine listen you…
- Martina Sorbara: Spinning Around the Sun [Chorus]…
- Shad: The Fool, Pt. 1 (Get it Got it Good) (They see people run, so they run)…
- Sid Luscious and the Pants: It's Tomorrow (1984) I'm living on capsules in Tokyo…
- The Dixieland Ramblers: Santa Claus Is Coming to Town I just came back from a lovely trip along the Milky Way…