Karlien Van Jaarsveld - Dans In Die Reën Lyrics

Lyrics Keeper

Get the lyrics to the song: Dans In Die Reën by Karlien Van Jaarsveld at LyricsKeeper.com.

Dans In Die Reën

Dans In Die Reën Lyrics by Karlien Van Jaarsveld
Dans In Die Reën Lyrics

What Are The Lyrics For Dans In Die Reën By Karlien Van Jaarsveld?

Ek kan nie vir jou verduidelik
Hoe ek oor jou voel of hoe ek dit bedoel
So staan 'n bietjie naby my
Kan jy my lippe lees?

Voel jy die musiek se ritme
Soos druppels op 'n sinkdak
Hoe jy aan my hart vat
Dis asof jy regdeur my kyk
Dis wat jy aan my doen

Ek wil net dans
Dans in die reën
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Niks maak meer saak nie
Kom ons dans in die reën

Ek staan vas in hierdie oomblik
Die mense stap verby my
Ek kan nie my oë kry
Om van joune weg te kyk
Ons praat mekaar se taal

Jy kom aangestap na my toe
Ek hoor hoe reën dit harder
Musiek word al hoe sagter
Dit is nou net ek en jy
En die druppels rondom ons

Ek wil net dans
Dans in die reën
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Niks maak meer saak nie
Kom ons dans in die reën

Ek wil net dans
Dans in die reën
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Want niks maak meer saak nie
Kom dans in die reën

Dans in die reën

Ek wil net dans
Dans in die reën
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Niks maak meer saak nie
Kom ons dans in die reën

Ek wil net dans
Dans in die reën
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Want niks maak meer saak nie
Kom dans in die reën

Kom ons dans in die reën

Who Wrote Dans In Die Reën By Karlien Van Jaarsveld?

Christoph Kotze, Johan Vorster, Karlien Van Jaarsveld

What's The Duration Of The Dans In Die Reën By Karlien Van Jaarsveld?

The duration of Dans In Die Reën is 3:18 minutes and seconds.

More Lyrics

0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z

Lyrics Of The Day