Karlien Van Jaarsveld - Hande Lyrics
Get the lyrics to the song: Hande by Karlien Van Jaarsveld at LyricsKeeper.com.
Hande
Hande Lyrics |
---|
What Are The Lyrics For Hande By Karlien Van Jaarsveld?
Diep in die donker nag
Daar waar die stilte vir ons altwee wag Waar jy onskuldig en so veilig Jou hart vir my verduidelik Dis waar ek vir jou sal wag (Sal wag) Ek wil jou hande voel Jy weet my lyf is net vir jou bedoel (Bedoel) Dis meer as woorde wat ek vra Soos jou hart met myne praat Dis intiem en dis 'n sielsgevoel (Gevoel, gevoel) Ek sal kaalvoet loop Oor die berge vir 'n bietjie hoop Ek sal doen wat jy wil hê Solank jy dit net sê Met jou hande sê En ek sal aanhou glo In alles goed, ek sien dit in jou oë Ek sal doen wat jy wil hê Solank jy dit net sê Met jou hande sê Ek wil jou woorde proe Wil dit nie hoor nie, ek wil dit net voel Weet jy wat jy nog aan my doen Jy verkoop dit in 'n soen Dis die taal wat net jou hande praat Ek sal kaalvoet loop Oor die berge vir 'n bietjie hoop Ek sal doen wat jy wil hê Solank jy dit net sê Met jou hande sê En ek sal aanhou glo In alles goed, ek sien dit in jou oë Ek sal doen wat jy wil hê Solank jy dit net sê Met jou hande sê Want jy weet ek kort 'n man, wat met sy hande kan praat Want jy weet soms kom die woorde Die woorde té laat Jy kan maak net wat jy wil Maar jou hande Maak die verskil Ek sal kaalvoet loop Oor die berge vir 'n bietjie hoop Ek sal doen wat jy wil hê Solank jy dit net sê Met jou hande sê En ek sal aanhou glo In alles goed ek sien dit in jou oë Ek sal doen wat jy wil hê Solank jy dit net sê Met jou hande sê (Hande sê) Met jou hande sê |
Who Wrote Hande By Karlien Van Jaarsveld?
Christoph Kotze, Johan Vorster
|
What's The Duration Of The Hande By Karlien Van Jaarsveld?The duration of Hande is 3:27 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- Janine and the Mixtape: Hold Me Baby don't let me down…
- The Hi-Frequencies: Hello Josephine Hello Josephine. How do you do?…
- Lil' Reema: Hush Lil' Lady Now you've been watchin' me…
- Nicky Wire: I Killed the Zeitgeist I killed the zeitgeist…
- Tanesha Jefferson: I Need You There is no way I can make it without You…