Karlien Van Jaarsveld - Sing Vir Liefde Lyrics
Get the lyrics to the song: Sing Vir Liefde by Karlien Van Jaarsveld at LyricsKeeper.com.
Sing Vir Liefde
| Sing Vir Liefde Lyrics |
|---|
What Are The Lyrics For Sing Vir Liefde By Karlien Van Jaarsveld?
My vriende dit's tyd on te lewe
As ons net mekaar kan vergewe Gryp nou jou naaste se hand En dans op die maat van jou hart Ons kyk al te lank oor die pad Sonder om ander te help Maak toe jou oë, vat die tree Die tree wat die vrede sal maak Sing vir liefde sing! Die tyding wat ons bring Nooi die mense in Kom en laat ons oor begin Breek nou die kettings wat terughou En staanop in die naam van saambou Dit vat nie veel om te wys Om my te oortuig dat ons is okay Jy is ‘n baken van vrede ‘n Flitslig wat skyn vir die Here Die berge en dale sal hoor, ‘n nuwe begin lê nou voor! Sing vir liefde sing! Die tyding wat ons bring Nooi die mense in Kom en laat ons oor begin Sing vir liefde sing! Die tyding wat ons bring Nooi die mense in Kom en laat ons oor begin My vriende dis tyd om te lewe As ons net mekaar kan vergewe Sing vir liefde sing! Die tyding wat ons bring Nooi die mense in Kom en laat ons oor begin Sing vir liefde sing! Die tyding wat ons bring Nooi die mense in Kom en laat ons oor begin Sing vir liefde sing! Die tyding wat ons bring Nooi die mense in Kom en laat ons oor begin |
Who Wrote Sing Vir Liefde By Karlien Van Jaarsveld?
Christoph Kotze, Johan Vorster
|
What's The Duration Of The Sing Vir Liefde By Karlien Van Jaarsveld?The duration of Sing Vir Liefde is 2:58 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- The Sjamaes Children's Choir: O Come All Ye Faithful (Adeste fideles) O come all ye faithful…
- Michelle Nicolle: Don’t You Forget About Me Hey, hey, hey, hey…
- Tankhead: Pick Your Poison To Bass be the glory (ooh, ooh, ooh)…
- Soulful Strings: Sleigh Ride Just hear those sleigh bells jingle-ing, ring-ting tingle-ing, too…
- Maximillian Colby: Balance One…