Kurt Darren - Af en Af Lyrics
Get the lyrics to the song: Af en Af by Kurt Darren at LyricsKeeper.com.
Af en Af
Af en Af Lyrics |
---|
What Are The Lyrics For Af en Af By Kurt Darren?
Oesters, champagne, kerse op die kantlyn
Vyf-en-twintig rose om die rooiwyn Loftus Versfeld was nog nooit so lekker soos nou nie Net jy en ek, die wagte by die hek Ek moes nou wraggies elke liewe toutjie trek Om hierdie aand te reël, maar niks is ooit te veel vir jou nie En nou begin die aksie, liefie Af, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag Sag speel daardie liedjie wat ons altwee laaik Al ken ons nie die woorde nie, net oh oh oh eh oh, weh oh Op, op, op en op gaan temperature in my kop, kop, kop Moenie stop met al jou liefde Dis 'n lekker, lekker, lang skop hom tussen deur die pale Aand Het jou nou verras toe jy jou oë sit op daai mooi ring in die glas En as ek kyk na hoe jou oë oplig Dan voel ek heel verlig in my hart Jy soen my weer en as ek iets wil sê, soen jy my nog 'n keer En fluister saggies, Ja, in my linkeroor Dit maak my weer van vooraf verlief Maar nou begin die aksie, liefie Af, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag Sag speel daardie liedjie wat ons altwee laaik Al ken ons nie die woorde nie, net oh oh oh eh oh, weh oh Op, op, op en op gaan temperature in my kop, kop, kop Moenie stop met al jou liefde Dis 'n lekker, lekker, lang skop hom tussen deur die pale Aand Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou (Vashou) Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou (Vashou) En nou begin die aksie liefie Af, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag Sag speel daardie liedjie wat ons altwee laaik Al ken ons nie die woorde nie, net oh oh oh eh oh, weh oh Op, op, op en op gaan temperature in my kop, kop, kop Moenie stop met al jou liefde Dis 'n lekker, lekker, lang skop hom tussen deur die pale Aand Dis 'n lekker, lekker, lang skop hom tussen deur die pale Aand |
Who Wrote Af en Af By Kurt Darren?
Johan Oberholzer
|
What's The Duration Of The Af en Af By Kurt Darren?The duration of Af en Af is 3:06 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- MC Skat Kat: Big Time Will you be there beside me…
- Ponderosa Twins Plus One: Why Do Fools Fall in Love Why do fools fall in love?…
- Scott Dreier: Pure Imagination Willy Wonka:…
- Etienne Lorin: A Joinville le Pont J'suis un p'tit gars plombier zingueur…
- Fred Squire: Lost Wisdom I got close enough to the river that I couldn't hear the trucks…