Lance James - Dankie Lyrics
Get the lyrics to the song: Dankie by Lance James at LyricsKeeper.com.
Dankie
| Dankie Lyrics |
|---|
What Are The Lyrics For Dankie By Lance James?
Dankie
Vir hierdie skone môre Dankie Vir hierdie nuwe dag Dankie Dat U oor my gewaak het deur die donker nag Dankie Vir al die goeie vriende Dankie Vir elke boom en blom Dankie Vir al die seëninge wat na my toe kom Dankie Vir elke kinderlaggie Dankie Vir elke sonnestraal Dankie Dat ek my weg terugvind waar ek ookal dwaal Dankie Vir vlaktes en vir berge Dankie Vir elke silwer stroom Dankie Vir al ons ideale, elke goue droom Dankie Vir elke kinderlaggie Dankie Vir elke sonnestraal Dankie Dat ek my weg terugvind waar ek ookal dwaal Dankie Vir hierdie skone môre Dankie Vir hierdie nuwe dag Dankie Dat U oor my gewaak het deur die donker nag Dankie Dat U oor my gewaak het deur die donker nag |
Who Wrote Dankie By Lance James?
Chris Steyn, Martin G Schneider
|
What's The Duration Of The Dankie By Lance James?The duration of Dankie is 2:37 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- Billy Banks & His Orchestra: Bugle Call Rag You're bound to fall for the bugle call;…
- Kath Soucie: Sing Ho for the Life of a Bear (Expotition March) Sing ho for the life of a bear…
- Garrin Benfield: Crazy Love I can hear her heart beat for a thousand miles…
- Paul Buckmaster: Margo's Waltz She said don't worry, baby…
- Paul Gibbs: A Christmas Letter At an antique desk…