Refentse - Hardekole Lyrics

Get the lyrics to the song: Hardekole by Refentse at LyricsKeeper.com.
Hardekole

Hardekole Lyrics |
---|
What Are The Lyrics For Hardekole By Refentse?
Dis die reuk in jou kleure duskant middernag
Dis die manne se stories oor die dag se jag Dis my hart se plek Saam sal ons huil en saam sal ons lag Bring die boskitaar want n man moet sing Ja n man moet sing Manne dis n voorreg om n hardekool te deel al die bloed broers bymekaar waar die vlamme vriendskap seël Manne dis n voorreg om vanaand hier te wees onder die bosveld maan praat die hardekole saam Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh hardekole praat manne dis n voorreg nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh hardekole praat onder die bosveld maan praat die hardekole saam Dis die groen moepane dis die ou leiklip dis al die sterre in die hemel wat stil nag sit luister almal saam na die vuur wat praat na die vuur wat praat manne dis n voorreg om n hardekool te deel al die bloedbroers bymekaar waar die vlamme vriendskap seël manne dis n voorreg om hier vanaand te wees onder die bosveld maan praat die hardekole saam Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh hardekole praat manne dis n voorreg nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh hardekole praat onder die bosveld maan praat die hardekole saam Manne dis n voorreg om n hardekool te deel al die bloedbroers bymekaar waar die vlamme vriendskap seël manne dis n voorreg om hier vanaand te wees onder die bosveld maan praat die hardekole saam Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh hardekole praat manne dis n voorreg nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh hardekole praat manne dis n voorreg nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh hardekole praat manne dis n voorreg nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh hardekole praat onder die bosveld maan praat die hardekole saam onder die bosveld maan daar praat die hardekole saam |
Who Wrote Hardekole By Refentse?
Ricus Nel, Louis Andreas Pepler
|
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- Kyle Vincent: It's Too Late Stayed in bed all mornin' just to pass the time…
- Joe Smooth: Promised Land Brothers, Sisters…
- Unity Klan: Soldiers Do I hear what I think I'm hearing…
- Danielle Brisebois: Crawling On my knees I'm crawling once again…
- Fly Guy Dai: Bittersweet Mornings Maloba na yo elekaki sukali…