Snotkop - Cool Soos Koos Kombuis Lyrics
Get the lyrics to the song: Cool Soos Koos Kombuis by Snotkop at LyricsKeeper.com.
Cool Soos Koos Kombuis
Cool Soos Koos Kombuis Lyrics |
---|
What Are The Lyrics For Cool Soos Koos Kombuis By Snotkop?
Ek wens ek was sterker
Dan het ek jou 'n ding of twee gewys Ek wens ek het vlerke Dan het ons al lankal saam verdwyn Ek wens ek was fikser Dan het jy my al lankal raak gesien My kar 'n bietjie blinker Dan kon ons in my kar vry by die fliek Woah oh oh oh oh oh As ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool Woah oh oh oh oh oh En bietjie minder van 'n rock n roll gedroom Maar ek het nie En jy bly sexy En hier onder in my wiskey glas Lyk die lewe eerste klas Ek wens ek was cool soos koos kombuis Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys En in 'n mustang jou op margate sit en vry Woah oh oh oh oh oh Ek wens ek was cool soos koos kombuis Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll Woah oh oh oh oh oh Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis Ek wens ek was willer Dan het ek jou 'n goeie tyd gewys Ek vat jou op 'n road trip Dan ry ons van die pearl tot parys Ek wens ek was slimmer Dan het ek dalk 'n bietjie meer geld verdien Vir daai ring aan jou vinger Man nou sit ek op die rak stok siel alleen Woah oh oh oh oh oh As ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool Woah oh oh oh oh oh En bietjie minder van 'n rock n roll gedroom Maar ek het nie En jy bly sexy En hier onder in my wiskey glas Lyk die lewe eerste klas Ek wens ek was cool soos koos kombuis Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys En in 'n mustang jou op margate sit en vry Woah oh oh oh oh oh Ek wens ek was cool soos koos kombuis Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll Woah oh oh oh oh oh Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis Ek wens ek was cool soos koos kombuis Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys En in 'n mustang jou op margate sit en vry Woah oh oh oh oh oh Ek wens ek was cool soos koos kombuis Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll Woah oh oh oh oh oh Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis |
Who Wrote Cool Soos Koos Kombuis By Snotkop?
Francois Henning
|
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- Dead 50's: Understand Your Man Don't call my name out your window, I'm leavin'…
- The Blue Flames: Mystery Train Train I ride, sixteen coaches long…
- Slobberbone: Whiskey Glass Eye Hey I been drinkin', I bet you couldn't tell…
- J. Vincent Edwards: Aquarius When the moon is in the Seventh House…
- Hot Club Of 52nd Street: On the Sunny Side of the Street Walked with no one and talked with no one…