Tasche - Die Een Lyrics

Get the lyrics to the song: Die Een by Tasche at LyricsKeeper.com.
Die Een

Die Een Lyrics |
---|
What Are The Lyrics For Die Een By Tasche?
Is lief wees
Nogsteeds lief wees na al die seer? Gisteraand nes vanaand my hart In ‘n duisend diamante gebreek Ons is arm in die wêreld, maar Ryk van wyn en gees Ons is so jonk Nog so baie om te leer En ek mag dalk verkeerd wees Jy mag dalk die een wees Ek mag dalk die een wees wat na jou smag Ek soek jou in my long, ek soek jou in my tas Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te sê nie Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie En ek bly hoop vir ons twee Wat in die maanlig dans asof almal kyk In die reën staan en huil en die nat teer ruik Dis plain Dis simpel Dis hoe die lewe ons gooi Ons is dobbelstene Moenie my vergeet nie Ek vra mooi En ek mag dalk verkeerd wees Maar jy mag dalk die een wees, maar Ek mag dalk die een wees wat na jou smag Ek soek jou in my long, ek soek jou in my tas Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te sê nie Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie Ooh, anders terug lief te hê nie Ooh, anders terug lief te hê nie Dit voel of ons albei gaan ontplof Jy is die een wat ek wil soen as die son opkom Word wakker langs haar en alles voel weer Asof alles in mekaar ineen gaan stort En ek mag dalk die een wees wat na jou smag Ek soek jou in my long, ek soek jou in my tas Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te sê nie En ek mag dalk die een wees wat na jou smag Ek soek jou in my long, ek soek jou in my tas Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te sê nie Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie |
Who Wrote Die Een By Tasche?
Hunter Eddington Kennedy, Richard Onraet, Tasche Susanne Burger
|
What's The Duration Of The Die Een By Tasche?The duration of Die Een is 3:21 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- Robert Mitchum: Ballad Of Thunder Road Let me tell the story, I can tell it all;…
- Edgar L. Wills: Night Time Is the Right Time You know the night time, darling (night and day)…
- Destiny Watson: One Time Pianoboy…
- Mal Gray: The Promised Land I left my home in Norfolk Virginia…
- Rick Sebastian: Caravan Night and stars above that shine so bright…