Theuns Jordaan - Groet sonder woorde Lyrics
Get the lyrics to the song: Groet sonder woorde by Theuns Jordaan at LyricsKeeper.com.
Groet sonder woorde
| Groet sonder woorde Lyrics |
|---|
What Are The Lyrics For Groet sonder woorde By Theuns Jordaan?
Laat ons nie praat nie, die tyd is verby,
niemand is kwaad nie en albei is vry. Kom kyk deur die ruite, die nag staan in blom, woorde hoort buite, want hartseer is stom. Lê jou kop hier teen my skouer laat jou hart sy paaie gaan stilweg word ons wys en ouer eendag sal ons dalk verstaan. Maar tot die ryp kraak onder skoene wat geen ander haard of tuiskoms ken gun ek my nog visioene van een wat die hele wêreld wen. Jy hoor my nie meer nie, ek sê maar totsiens Ek sal jou nie steur nie, ek loop ongesiens, want jy is in oorde waar drome nog blom, ek groet sonder woorde, want hartseer is stom. En jy is in oorde waar drome nog blom, ek groet sonder woorde, want hartseer is stom |
Who Wrote Groet sonder woorde By Theuns Jordaan?
Koos Du Plessis
|
What's The Duration Of The Groet sonder woorde By Theuns Jordaan?The duration of Groet sonder woorde is 2:21 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- Maximum Balloon: Groove Me I want you to groove me baby…
- Gar & Red: Batt'em Up Look, I'ma get in the game you heard me…
- Karin Glenmark: Mountain Duet This is the one situation I wanted most to avoid…
- Alabama: Feels So Right Whisper to me softly…
- L.A. Blues Alliance: Shop Around You know, the landlord rang my front door bell…