Theuns Jordaan - Kouevuur Lyrics
Get the lyrics to the song: Kouevuur by Theuns Jordaan at LyricsKeeper.com.
Kouevuur
| Kouevuur Lyrics |
|---|
What Are The Lyrics For Kouevuur By Theuns Jordaan?
Die kole gloei, soos vroeër aande.
Maar die vuur is in my kop. En 'n ysige wind, skroei my hande. Vas teen die beker, met dop. Die ryp is 'n vlam om my voete. Maar die koue, brand in my bors. En ek drink en ek dink aan die soeter, wyn teen die groter dors. Met 'n koue hart, tot die môre uur. Drink ek teen die vuur in my kop. En ek voel die koue, ek voel die vuur. Vreet my stuk-stuk op. Vreet my stuk-stuk op. Daar's teveel, met die wêreld gefoeter. Daar's teveel met die mense gemors. En ek drink en ek dink aan die soeter, wyn teen die groter dors. Met 'n koue hart, tot die môre uur. Drink ek teen die vuur in my kop. Ek voel die koue. Ek voel die vuur. Vreet my stuk-stuk op. Die helde, na al die geploeter. Lê diep in die aarde se kors. En ek drink en ek dink aan die soeter, wyn teen die groter dors. Met 'n koue hart, tot die môre uur. Drink ek teen die vuur in my kop. En ek voel die koue. Ek voel die vuur. Vreet my stuk-stuk op. Met 'n koue hart, tot die môre uur. Drink ek teen die vuur in my kop. En ek voel die koue. Ek voel die vuur. Vreet my stuk-stuk op. En ek voel die koue. Ek voel die vuur. Vreet my stuk-stuk op. |
Who Wrote Kouevuur By Theuns Jordaan?
Koos Du Plessis
|
What's The Duration Of The Kouevuur By Theuns Jordaan?The duration of Kouevuur is 2:58 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- Elliot James: Favourite I used to…
- Ellery Eskelin: Canadian Sunset Once I was alone…
- TEEN: Better Ride around, you fight to fight, you bow your head down…
- Currents: Withered I can't even remember…
- The Living Theater: The Beat Goes On The beat goes on, the beat goes on…