Theuns Jordaan - Skielik is jy vry Lyrics
Get the lyrics to the song: Skielik is jy vry by Theuns Jordaan at LyricsKeeper.com.
Skielik is jy vry
| Skielik is jy vry Lyrics |
|---|
What Are The Lyrics For Skielik is jy vry By Theuns Jordaan?
As niemand van jou hoor nie
As niemand van jou weet nie Kan jy tog niks verloor nie Kan niemand jou vergeet nie As niemand jou bemin nie As niemand jou ooit raak nie Kan niemand trou versin nie Kan niemand jou versaak nie Dis tog so eenvoudig Dis jy alleenlik jy En die groter sorge Gaan vanself verby Niks om te verhaal nie Net die vrede bly Niks om te betaal nie En skielik is jy vry As jy op niemand leun nie En niks van iemand vra nie Hoef niemand jou te steun nie Hoef niemand joute dra nie Dis tog so eenvoudig Dis jy, alleenlik jy, En die groter sorge Gaan vanself verby Niks om te verhaal nie Net die vrede bly Biks om te betaal nie En skielik is jy vry |
Who Wrote Skielik is jy vry By Theuns Jordaan?
Koos Du Plessis
|
What's The Duration Of The Skielik is jy vry By Theuns Jordaan?The duration of Skielik is jy vry is 2:54 minutes and seconds. |
More Lyrics
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
Lyrics Of The Day
- Kristen Wiig: You've Got the Look (Yeah, oh yeah, you got the look)…
- Warren Barker: You Took Advantage of Me When a girl has the heart of a mother…
- Booga Sugar: Escape (The PiƱa Colada Song) I was tired of my lady, we'd been together too long…
- Pittsburgh Symphony Brass: Have Yourself a Merry Little Christmas (for the film Meet Me in St. Lou Have yourself a merry little Christmas…
- The Kaye Sisters: Mister Santa Mister Santa…